Bradley Steven Perry

Bradley Steven Perry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 23 November 1998 (1998-11-23)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bradley Steven Perry (gebore 23 November 1998) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Old Dogs (2009) en in die televisiereekse Good Luck Charlie (2010), Lab Rats (2012), en Lab Rats: Elite Force (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy